Featured Title


Brett Hilton-Barber and Professor Lee R Berger
Nigel Dennis, Heinrich van der Bergh, Albert Froneman
Chip Snaddon
Full-colour, soft-cover, 96 pages, A5
Price: ZAR 100.00 excl. postage
Ontdek die Kruger is geskryf deur die natuurkenner Brett Hilton-Barber en wetenskaplike Professor Lee R Berger en verskaf 'n indringende blik op Suid Afrika se wereldberoemde wildereservaat. Die skrywers stroop die Krugerwildtuin tot by die kern en fokus hoofsaaklik op die Park se beroemde vleiseters en die diere wat hulle jag. Ontdek die Kruger is maklik om to lees, boeiend en insiggewend. Dit bewat meer as 100 treffende foto's deur top-wildfotograwe Nigel Dennis, Heinrich van den Berg en Albert Froneman, as ook illustrasies deur die kunstenaar Chip Snaddon. Daar is ook a siesoenale gids tot die Park, as ook gedatailleerde streekskaarte om you besoek aan een van Afrika se vernaamste wildebestemmings waarlik onvergeetlik te maak.
Add to Shopping Basket: ZAR 100.00 excl. postage





